Ian & Bianca se Betowerende Woud Troue

Dit is met groot opgewondenheid wat ons Ian en Bianca se betowerende woud troue deel met Mooi Troues se lesers.  Stellenbosch bied skilderagtige uitsigte, majestueuse trou venues en briljante trou diensverskaffers.  Dis geen wonder dat die Kaapse Wynlande ล‰ populรชre trou bestemming is nie.

Die paartjie se troue het by die uitnemende Winery Road Forest trou venue plaas gevind.  Winery Road Forest was geรซerd gewees om saam gasheer te speel vir die pragtige troue en trougaste.  Die trou venue doen unieke troues in die Wynlande van Stellenbosch en elke oomblik van die troue is vir hul spesiaal.

Dit was ล‰ buitelug seremonie wat ล‰ natuurryk en romantiese atmosfeer geskep het.  Die seremonie dekor en blomme was minimalisties wat perfek was om die betowerende en opvallende aura van die woud te beklemtoon.

Bianca se aanskoulike trou rok het die strokiesverhaal gevoel van die troue pragtig gekomplimenteer.  Die fyn stikwerk het die bruid verder soos ล‰ koninklike laat lyk.

Donker kleur skakerings vir die tafel dekor het verder bygedra tot die betowerende atmosfeer van die troue.  Dit was die perfekte kontras met die wit en ligte-kleur blomme wat alle aspekte van die onthaal perfek uit gebalanseer het.

Bianca se oorbelle vanaf Hellohaai het ongelooflik mooi gelyk en het moeiteloos die trou rok en haar beeldskoonheid gekomplimenteer, dit het sรณ ล‰ elegante voorkoms gebied.  Die bruidegom se bruin broek en leer bruin das het ook perfek gepas by die troue se tema.

Adorn Photography & Film het asemrowende fotos van die paartjie geneem.  Die pragtige beligting en vermoรซ om die paartjie se liefde en vreugde vas te vang maak elke aspek van die paartjie se fotosessie perfek.

Rol af om meer te sien van Ian en Bianca se betowerende troue in Stellenbosch en ook meer te lees oor hul liefdesreis as paartjie.

Paartjie se Liefdesreis:


Voor ek my man mekaar ontmoet het, het hy in Langebaan (Weskus) gebly en ek in Durbanville.  My man was in ล‰ Musiek groep en het een aand opgetree by โ€œPalms Restaurantโ€ in Brackenfell (Kaapstad) November 2017.  ล‰ Vriendin saam wie ek gewerk het, het hul geken en my saam genooi om hulle te gaan kyk.  En die res is geskiedenis.

Ons was ล‰ paartjie vir 4jaar en 6 maande voor Ian my gevra het om te trou. Dit was in ons beplanning dat hy my in die toekoms sou vra om te trou.  Maar die man het sy tyd gevat en ek het al opgegee dat dit binnekort gaan gebeur (gesรช met ล‰ laggie).  Ek het geweet dit sal op die regte tyd gebeur.

Ons het vir ล‰ naweek in Februarie 2022 vir Ian se ouers gaan kuier in Langebaan. Ons het vir die dag met hul boot deurgegaan na Kraalbaai. Dit is daar waar hy my gelei het tot in die vlakwater van die lagoon, waar ons na die vissies gekyk het. My rug was op hom gedraai en agter my hoor ek hom sรช: โ€œKyk daar lรช ล‰ pรชrel in die water.โ€ Verbaas draai ek om, โ€œWaar?โ€ Daar was Ian op sy knie en vra my om sy vrou te word. Ek het geen idee gehad dit sou daardie naweek gebeur en het van niks geweet nie. My antwoord was natuurlik ja deur al die trane van blydskap. Die res van die naweek het ons dit gevier saam familie en vriende.

Meer oor Hellohaai:


Hellohaai spesialiseer in hand gemaakte Polymer Clay trou oorbelle, met ander woorde maak Hellohaai jou trou-oorbel-drome waar.  Daar is iets vir elke tipe bruid daar buite, of jy nou โ€™n moderne โ€“ of tydlose dame is, sal jy verseker iets kry wat jou hart maak glimlag.  Indien jy nie seker is oor wat by jou hare of rok gaan pas nie, kontak Hellohaai gerus om bietjie raad te vra, soveel bruide is al deur onsekerheid gehelp om die regte oorbelle te kies.

 

Meer oor Adorn Photography and Film:


Adorn Photography & Film is ล‰ foto- en videograaf span gebaseer in Durbanville, Wes-Kaap, maar reis graag regoor Suid-Afrika om bruidspare se groot dag vas te vang! Met ล‰ passie vir fotos en videoโ€™s, gesamentlik meer as 9 jaar se ondervinding en 200+ troues agter die rug, het Werner en Sanli die nodige vaardighede en kennis om jou spesiale dag perfek vas te vang.  Hulle fokus is nie net om die gevoel van die dag vas te vang nie, maar ook om fotos en videoโ€™s te neem wat tydloos is wat bruidspare vir nog baie jare sal geniet!

Verloof- en Trouringe:


Bianca se Ring:

Ek het vir Ian die idees gegee dat ek soek iets fyn en tydloos.  Die ring moet bestaan uit ล‰ pรชrel in die middel en ล‰ dubbel band.  Ian kon sy eie inisiatief gebruik met die ontwerp van die ring.

My ring is gemaak deur Cape Diamonds.  Vars water pรชrel is gebruik met ล‰ oneindigheid band ontwerp met diamantjies op die band.

Ian se Ring:

Ian het iets prakties en duursaam gesoek.  Ek het Ian se ring bestel by Touchwood. Ian se ring is gemaak van Tungsten en Rosewood lining.

Trourok:


Ek het ล‰ eenvoudige en elegante rok gesoek.  My rok is Ivoor kleur.

Materiaal: A-Lyn lae duik rok met ล‰ vol sirkel romp en ล‰ 1,5m sleรซ.  Blommetjies kant en versierde crรชpe lyfie voor en sagte kant agter.  Kant vloei uit die bo-lyfie in die romp en ล‰ V-lyn wys in die middellyf-lyn. Weefsels wat gebruik is, is kant en bruid crรชpe lyfie.  Die romp is gemaak uit 2 lae voering en buitenste laag is sjiffon en ล‰ sleet voor tot by die knie.

Gunsteling herinneringe van die paartjie se troudag:


Ons gunsteling en beste tyd was om te sien hoe almal saam gekuier het om die tafels met lekker kos.  Die mooi boodskap wat van ons dominee oorgedra is in die woud onder die bome en dan natuurlik ons eerste dans wat spesiaal gechoreografeerd is.

Trou Venue:


Ons wou nog altyd โ€˜n buite troue gehad het.  Ons is albei baie lief vir die natuur en buitelug.  Die venue was die perfekte kombinasie.

Meer oor Winery Road Forest:


Winery Road Forest geleรซ minute weg van Stellenbosch is in die hartjie van die Wynlande.  Hul spesialiseer om sorgvrye troues te reรซl vir eg paartjies en vir hulle te help om troues te beplan met hul hoogs aanbevole troudiensverskaffers.  Die span is ook daar vir paartjies op die dag en bied koรถrdinering van hulle tydslyn en verskaffers aan sodat hulle die dag net kan geniet.

Winery Road Forest is uniek met ล‰ woud met ล‰ pragtige sonsondergang, berge enโ€™ n dam wat ons gelukkige paartjies weerspieรซl.

Hul het ล‰ bedekte seรซn van ล‰ binnehuise asemrowende kapel wat onderdak verbind is met die onthaal skuur met 7 kristalkandelare.  Hier kan gaste om houttafels disse van die beste spyseniers in Stellenbosch geniet.  Laastens maar die beste is die binnehof gedrapeer met trompetblomme, sterretjies jasmyn en rose.  Hier kan gaste om vure kuier of die nag weg dans en partytjie onder die Afrika sterre.

Trou Dekor en Styl:


My gunsteling kleur is skakerings van bloue en aardse kleure.  Ons het besluit op die dekor en blomme volgens die kleure.  Ons albei hou van hout en aardse goed so daar is baie rustieke afwerkings ingebring by die dekor.

Trou Diensverskaffers wat uitgestaan het vir die paartjie:


Salt and Pepper Catering: Het ons kos gedoen. Dit was heerlik en die mense het lank na ons troue nog gepraat van die kos.

Le-Fox Weddings and Events โ€“ Elzahn: Ons trou koรถrdineerder wat my blou Hydrangeas in die hande gekry het by haar blomme verskaffer.

Raad aan paartjies wat nou besig is met hul trou reรซlings:


Al raad was ons kan gee is geniet die proses.  Neem alles wat julle doen en saam besluit in en maak ล‰ geleentheid daarvan.

In verband met begroting. Daar is so baie dekor wat mens self kan maak en goedkoper mee kan weg kom.  Alles vat tyd en goeie beplanning.  Onthou net die dag is die bruidspaar sin en julle as paartjie kan doen wat julle op die dag gaan gelukkig maak.

Eerste Dans:


This too shall last โ€“ Anderson East

Trou Begroting en Beplanning:


Ian en Bianca het 90 gaste onthaal en die koste van hul troue het sowat R2,700 per kop uitgewerk.  Die paartjie het 12 maande aan hul troue beplan met behulp van bruid se Ma en Suster.


    Artikel Diensverskaffers:

      Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล‰ internet konneksie het en ล‰ toestel wat gekonnekteer is tot ล‰ aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล‰ rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

      Is jy 'n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

      Artikel Diensverskaffers: