Ons is baie opgewonde om Ruan en Bianca se paartjie fotosessie met julle te deel op Mooi Troues. As julle inspirasie nodig het vir julle eie paartjie fotosessie, dan is Bianca en Ruan se een wat jy nie moet mis nie.
Hierdie pragtige paartjie het tot hulle oulikste hondjies deel gemaak van diรฉ fotosessie. By Mooi Troues het ons ล groot liefde vir diere. Dit is altyd oulik om te sien hoe paartjie diere deel maak van hulle fotosessies.
Wanneer die kom by klere en uitrustings vir ล paartjie fotosessie is die paartjie se styl perfek. Hulle uitrustings is neutraal en mooi sagte aardse kleure. Dit is altyd mooi as ล paartjie meer neutrale kleure aanhet vir hul fotosessies. So is al die aandag op die paartjie en die ligging.
Hulle fotosessie was by ล pragtige en populรชre plek gewees met die mooiste argitektuur. Die lig was ook net perfek en het so mooi geval. Ligging en ook lig speel sรณ ล groot rol in ล fotosessie. As die ligging mooi is en die lig reg is dan is dit die perfekte kombinasie vir pragtige fotoโs.
Ons glo elke paartjie moet ten minste een fotosessie hรช. Waarvoor wag julle? Bespreek ล fotograaf deur ons trougids te besoek en gaan geniet julle eie fotosessie. Rol af om meer te sien van Ruan en Bianca se paartjie fotosessie en om meer te lees oor die paartjie.
Die eerste ontmoeting:
Ons het albei dieselfde tyd na Oos-Londen toe getrek, wat eintlik mal is want albei ons families is van Johannesburg. So ons het mekaar regtig met โn rede ontmoet. Ek en Ruan het mekaar ล paar keer by die plaaslike gimnasium gesien en toe besluit om saam uit te gaan saam met ons vriende en het โn paar keer saam gebraai โฆ
Ons is al net een jaar saam, maar dit voel al soos โn leeftyd saam Ruan.
Gunstelling eienskappe van mekaar:
Ek is mal oor Ruan se ambisie en sy dryf krag vir sy ouderdom, en dan natuurlik sy mooi hart, hy gee vreeslik baie om vir baie mense.
Bianca se skoonheid is iets besonders en haar mooi gesindheid is so sag en eerlik.
Dinge wat die paartjie hou van om saam te doen:
Ons het ons eie 2 honde kinders, so ons is mal daaroor om hulle te vat om te stap in die middae, ons hou van braai in ons mooi tuin met โn lekker glas wyn. Ons oefen ook saam in die gimnasium, wat baie lekker is.
Rede vir die fotosessie:
Ons het besluit om die fotosessie te doen want ons het besluit om saam in te trek so ons wou mooi fotoโs hรช om ons mure mee te versier en die nuwe avontuur en hoofstuk van ons lewens te wys.
Inspirasie agter die fotosessie:
Ons style is natuurlik, neutraal en boho, so ons fotograaf Capture the Moment Photography het daai presiese styl gehad wat ons van hou, en dan natuurlik het Shepstone Gardens sรณ ล mooi natuurlike voorkoms wat so mooi ons fotosessie gekomplimenteer het.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล internet konneksie het en ล toestel wat gekonnekteer is tot ล aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Capture the Moment Photography
- Fotosessie Venue: Shepstone Gardens