Dankie vir jou belangstelling om op Mooi Troues te bemark!
Ons is tans besig om ons advertensie opsies te hersien en aan nuwe geleenthede te werk wat ons binnekort met julle sal deel.
Ongelukkig terwyl ons aan hierdie opwindende veranderinge werk, neem ons op hierdie stadium nie nuwe advertensie versoeke aan nie .
Loer gerus weer oor ʼn rukkie terug vir meer inligting en nuus oor toekomstige advertensie geleenthede op Mooi Troues.
