
Phillip & Luanelle se Stylvolle Selfdoen Troue in Riebeek Kasteel
deurPhillip en Luanelle se stylvolle selfdoen troue in Riebeek Kasteel was ’n…

Candles 4U Wholesalers bestaan al van 2012, ons doen kers verhurings en verkope vir troues. Huur kerse het ʼn brand tyd van 12 ure, is druploos en kom in alle kleure, en nog ʼn klomp vorms ook. Die kleinste verhurings kers is 6 x 6cm en die grootste is 10 x 50cm. Ons verkoop ook ʼn groot verskeidenheid aandete kerse, dryf kerse, basies enigiets wat jy nodig het in die lyn van kerse. Ons verhuur reg oor Suid Afrika. Daar is pilaar kerse, vierkantige kerse ronde kerse, en ʼn groot verskeidenheid geriffelde en nuwe vorm kerse, Al hierdie kerse is beskikbaar in ʼn GROOT verskeidenheid van kleure.









Phillip en Luanelle se stylvolle selfdoen troue in Riebeek Kasteel was ’n…
Geen resensies op die oomblik nie.