Nardus & Monique se stylvolle verlowing fotosessie
deurVandag deel ons graag met Mooi Troues se lesers Nardus en Monique…
Renske van RDK Photography is ‘n kreatiewe en talentvolle trou fotograaf gebaseer in Pretoria. Sy vang elke onskatbare oomblik van jou mooiste troudag vas met pure passie en perfeksie. Haar eindelose liefde vir kleur en die betowering van twee harte wat een word, is haar inspirasie.
Vandag deel ons graag met Mooi Troues se lesers Nardus en Monique…
Geen resensies op die oomblik nie.