ARTIKEL KREDIET

KREDIET OP MOOI TROUES SE WEBTUISTE

Op ons webtuiste noem- en hiperskakel ons slegs adverteerders in artikels se inleidings.  So gee ons, ons betaalde adverteerders die kans om meer blootstelling te ontvang.  Onder aan die artikel is ʼn krediet lys van alle diensverskaffers wat deur die paartjie voorsien was.  Adverteerders van Mooi Troues sal eerste gelys word.  Die res van die diensverskaffers sal gelys word onder die adverteerders se krediet.  Klik op die “Klik hier vir meer diensverskaffers” om die res van die betrokke diensverskaffers te kan sien.

Ons het vanaf 1 Junie 2023 ook ʼn Premium Krediet opsie bekend gestel. Klik hier om meer daaroor te lees.  Dit gee nie-adverteerders die kans om ʼn eenmalige premium krediet wat min-of-meer dieselfde krediet gee as aan adverteerders te bied teen ʼn eenmalige koste per artikel.

KREDIET OP SOSIALE MEDIA

Op sosiale media word slegs adverteerders in die inleiding van die artikel genoem.  Onder die inleiding en die skakel na die artikel sal die diensverskaffers wat deur die paartjies voorsien was gelys word en ook ge-tag word op sosiale media.

HOEKOM ONS SO KREDIET GEE

Mooi Troues is ʼn bekroonde aanlyn publikasie.   Om ʼn publikasie soos Mooi Troues aanlyn te hou verg baie aandag.  ʼn Span wat skryf, ʼn span wat sosiale media doen, ʼn span wat proeflees, ʼn span wat adverteerders bestuur en ʼn finansies span.  Dit verg ure se werk om een artikel aanlyn te kry.  Dit is nog nie eers om te begin by die bestuur van die webtuiste nie.  Ons kry duisende lesers per maand en moet seker wees alles verloop vlot.  Sonder betaalde adverteerders is Mooi Troues nie ʼn moontlikheid nie.  Ons glo daaraan om elke liewe persoon krediet te gee, maar wil graag ʼn spesiale dankie sê aan ons lojale betaalde adverteerders.

ARTICLE CREDITS

CREDITS ON THE MOOI TROUES WEBSITE

On the Mooi Troues website, we will only mention and hyperlink paid advertisers in the introduction of the article.  We want to give more exposure to our paid advertisers as we feel that this is only fair to them.   Below the article is a credit list with all service providers provided by the couple.   Mooi Troues’ Advertisers will be listed first in this credit list.  The rest of the service providers will be listed below the advertisers under the “Klik hier vir meer diensverskaffers” section.

As of 1 June 2023 we launched the Premium Credit option.  Click here to read more about it.  It allows non-advertisers the opportunity to get a once-off premium credit that is more or less the same as the credit our advertisers receive for a once-off cost per article.

CREDIT ON SOCIAL MEDIA

On social media we will only mention advertisers in the introduction of our articles.  Below the introduction and the link to the article you will find a list of all the service providers.  All service providers are tagged in the credit list on social media.

WHY WE CREDIT LIKE THIS

Mooi Troues is an award-winning online publication.  For a publication like Mooi Troues to stay online needs a lot of attention.  A team of writers, a social media team, a team of proof readers, a team that only manages advertisers and a finance team.  It takes hours to get one article published.  That is not even the management of the website.  We receive thousands of readers per month and we must assure everyone that the website runs smooth.  Without paid advertisers, Mooi Troues will not be able to be online.  We believe everyone deserves a credit and that is why we crdit everyone in the article.  However, we want to thank our loyal adverterisers with a special credit.