Igmar & Audrey se Tuis Verlowing Fotosessie Vol Spontane Pret

Igmar en Audrey se Pret Tuis Verlowing Fotosessie is โ€™n pragtige voorbeeld van hoe besonders โ€™n fotosessie by jou eie huis kan wees. Die paartjie het besluit om iets anders as die tradisionele verlowingfotoโ€™s te doen. Hulle het dus verkies om in die gemak van hul eie huis afgeneem te word.

Ons is absoluut mal oor hierdie verlowing fotosessie! Die kussinggeveg met vere wat deur die slaapkamer waai, gee vir ons so โ€™n oulike, speelse gevoel. Dit bring โ€™n prettige en spontane element na die fotoโ€™s. Ons kon sien hoe gemaklik die paartjie was, en dit is duidelik dat hulle die sessie terdeรซ geniet het! Dit is presies hoe โ€™n verlowing fotosessie behoort te wees โ€“ ontspanne en vol vreugde, waar elke oomblik geniet word.

โ€™n Verlowing fotosessie het soveel verskillende aspekte en dien meer as net een doel. Dit help paartjies om gemakliker voor die kamera te raak. Dit bied die geleentheid om hul trou fotograaf beter te leer ken. Paartjies kan ook dan die regte fotograaf vir hul troudag kies.

Daarbenewens is dit โ€™n wonderlike manier vir paartjies om hierdie spesiale tydperk in hul lewe vas te vang met pragtige herinneringe. Die fotoโ€™s kan gebruik word vir huisversiering, trou uitnodigings of selfs op julle trou webwerf.

Mooi Troues se Trougids is โ€™n fantastiese bron vir trou diensverskaffers regoor Suid-Afrika. Ons help paartjies om hul troudag te beplan deur betroubare diensverskaffers aan te beveel.

Blaai af om meer van die paartjie se oulike verlowing fotosessie te sien.

Die paadjie wat gelei het tot die verlowing:


Ons het mekaar vir die eerste keer by ล‰ Wildsfees ontmoet. Al dink ek my vriendin het dalk โ€™n bietjie aan die wiel gedraai, was nie een van ons regtig op soek na liefde nie. Ons harte was nog besig om te herstel na vorige seer. Maar soos hulle sรช, liefde vind jou wanneer jy dit die minste verwag. Ons het mettertyd, oor die volgende drie maande, ล‰ diep vriendskap begin bou wat onverwags in iets baie meer gegroei het. Drie jaar later, toe ek dit die minste verwag, het hy my gevra om sy lewensmaat te wees โ€“ en ek kon nie wag om โ€œjaโ€ te sรช nie.

Die groot vraag:


Dit sou ล‰ verassing wees, maar ons vrouens het mos daardie sesde sintuig. Ek het al ล‰ vermoede gehad, maar die doodsteek was toe ek nรก my nael afspraak by die huis kom en hy sรช my naels is nie flashy genoeg nie! Twee dae later moes ek weer gaan om hulle te verander โ€“ en toe was ek seker iets groots is oppad. Hy het vir ons 3-jaar herdenking ล‰ romantiese naweek op Clarens se pragtige gholfbaan gereรซl, net ons twee in ล‰ knus huisie vir die koue naweek. Alles was perfek.

Toe hy voorstel dat ons vroegoggend gaan stap, was ek eers bietjie geรฏrriteerd โ€“ dit was bitter koud buite! Ek het vinnig begin stap, verlangend na die warm kaggel wat by die huisie op ons gewag het. Maar skielik besef ek hy is stil. Ek draai om, en daar staan hy, ล‰ paar tree agter my, op sy een knie, met ล‰ glimlag wat my hart net kon laat smelt. Skielik was ek nie meer koud nie. Ek het so vinnig terug na hom gestapโ€ฆ reg om โ€œjaโ€ te sรช vir die mooiste oomblik van ons lewe.

Hoekom ons mekaar liefhet:


Ons het toevallig laas week hieroor gesels, so dit maak dit spesialer om dit nou met julle te kan deel. Toe ek hom vra wat die een ding is wat hy die minste van my hou, maar ook die meeste, was sy antwoord: โ€œJou hardkoppigheid.โ€ (Ek kan nie help om stil-stil te glimlag nie). Maar vir my, sonder twyfel, is dit die manier waarop hy my liefhetโ€”onvoorwaardelik, met sy hele hart, elke dag.

Tydperk voordat die knoop deurgehak word:


Ons is nou al drie jaar verloof, en toe Covid gebeur, het dit ons planne natuurlik ล‰ bietjie vertraag. Maar hierdie jaar, in November, is dit uiteindelik ons groot dag. Dit voel sรณ spesiaal, asof al die wag net nog meer betekenis aan ons reis gee.

Die verloofring:


Ek het altyd ล‰ prentjie in my kop gehad van die ring wat ek graag sou wil hรช, as daardie spesiale oomblik ooit sou aanbreek. Na al die skatgryse en voorstelle het die man uiteindelik besluit om my saam te neem โ€œring shoppingโ€. Hy het ล‰ Princess Cut in gedagte gehad, wat glad nie my styl was nie, maar toe ek die ring aan my vinger sit, het ek onmiddellik verlief geraak. Dit was asof diรฉ ring net vir my gemaak was. Hy het toe ล‰ plaaslike juweliersware gekontak en my droom ring spesiaal vir my laat maak. Die hele ervaring was net magies, en dit het my net herinner aan hoe baie ek hom en ons toekoms saam waardeer.

Rede vir die verlowing fotosessie:


Ons het lank verloof gebly sonder om ooit regtig aan fotoโ€™s te dink, al het ons baie daaroor gesels. Toe ons met die troubeplanning begin, het ons besef dat professionele fotoโ€™s nodig is om ons liefde vas te lรช. Op โ€™n Maandag het ons besluit om dit te doen. Die volgende naweek het ons al ons drome op kamera vasgevang. Die ervaring was ongelooflik spesiaal, gevul met lag en liefde. Ek kan nie wag om hierdie kosbare herinneringe vir altyd te koester nie.

Inspirasie agter die verlowing fotosessie:


Ons wou iets regtig โ€œandersโ€ doenโ€”iets wat meer intiem en vol liefde is, maar ook uniek en spesiaal. Aangesien ons trou dekor minimalisties is met ล‰ swart en glas look, het ons besluit om te fokus op die absolute minimum. Dit is hoekom ons gekies het om nie in die natuur of in ล‰ studio fotoโ€™s te neem nie, maar in die gemak van ons eie slaapkamer. Ek weet baie mense mag dalk dink dit is weird, maar vir ons was die fotoโ€™s presies wat ons inspirasie was. Dit het ons liefde en ons uniekheid vasgevang op ล‰ manier wat net ons was, en dit het die hele ervaring sรณ betekenisvol gemaak.

Verwagtinge en vrese vir die verlowing tydperk :


Die begrotingโ€”ek dink dit is waarskynlik elke verloofde paartjie se grootste vrees. Sal ons dit kan bekostig? Dit is nie net oor die geld nie; dit is oor die werklikheid om elkeen se droomtroue te verwesenlik. Ek weet dat mans nie altyd so intens is soos ons vrouens wanneer dit kom by die hele sprokies troue nie, maar ek glo dat hulle ook ล‰ visie het van hoe hulle daardie dag wil sien en voel. Dit is ล‰ delikate balans om die ideale dag te beplan, terwyl ons ons liefde vier en seker maak dat elke oomblik, groot of klein, iets besonders is.

Visie vir droomtroue:


Ons droom van ล‰ klein, intieme troue, omring deur net ons naaste familie en vriende. Ek kan nie help om te wonder of ons troubeplanner al moeg is vir my nie, want ek hou aan herhaal dat ek minimalisties wil wees. Hoe mooier die venue, hoe minder versiering nodig. Ons het nie regtig ล‰ spesifieke bestemming in gedagte nie, net dat dit ล‰ glas venue moet wees. Dit was nie maklik om ล‰ plek te vind wat beide glas en intiem is nie, want die meeste plekke het ล‰ minimum van 100 gaste. Maar ons glo dat die liefde en die oomblik die ware fokus moet wees. Ek weet ons sal iets vind wat perfek by ons visie pas.


    Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล‰ internet konneksie het en ล‰ toestel wat gekonnekteer is tot ล‰ aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล‰ rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

    Is jy 'n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

    Artikel Krediet: