Trou Beplanning Advies Stap 6 van 12

Mooi Troues se lesers kan ons 12-stap trou beplanning advies reeks van artikels volg wat maandeliks op Mooi Troues gepubliseer sal word.  In hierdie advies artikels gee ons vir jou elke maand ล‰ lys van items waaraan jy moet aandag gee.  Ons het die trou beplanning opgebreek in kleiner stukkies, sodat dit nie sรณ oorweldigend is om alles op eenslag te lees nie.

Om ล‰ troue te beplan is baie stresvol, veral as jy ล‰ selfdoen troue wil hou.  Mooi Troues help jou om dit maklik en stresvry te doen met ons reeks opvolgende advies artikels.  Klik hier vir meer advies artikels.

Ons het die vorige keer die vyfde van ons twaalf maande trou beplanning aftiklys gedeel.  Teen die tyd moes julle al begin trou diensverskaffer bespreek het.  Dinge behoort nou bietjie meer struktuur te kry en die vloei van die trou beplanning moet aal bietjie meer aan die gang wees.

As julle nog nie die punte in ons vorige artikels gedoen het nie, moet nie stres nie, jul kan dit doen teen jul eie spoed.  Hierdie artikels is slegs ล‰ riglyn vir jou om te gebruik om jou troue minder stresvol te maak deur ล‰ jaar voor die tyd al met die beplanning proses te begin.  Daar is paartjies wat daarvan hou om hulle troue in korter tydperke te doen, met bietjie meer stres.  Daar is niks fout daarmee nie.

Vir ons sesde artikel van ons 12-stap trou stap trou beplanning advies reeks, rol af.

Wat jul teen die tyd moes gedoen het:


As julle nog nie begin beplan het aan jul troue nie, moet nie stres nie, daar is altyd genoeg tyd.  Dit beteken net dat julle meer moet doen oor ล‰ korter tydperk.  Dit is nie onmoontlik nie, julle sal net meer moet fokus en aandag gee aan julle trou beplanning proses.

Onder is ล‰ riglyn van min of meer wat jul teen nou al moes gedoen het as julle ons 12 stap reeks volg:

  • Die Begroting moet nou al gefinaliseer wees, sodat jy weet waarop jy wat kan spandeer.
  • Trou Datum van julle troue.  Dit moet definitief al gefinaliseer wees.  Sonder ล‰ datum kan julle niks bespreek nie.
  • Venue vir jul troue moet teen die tyd al gefinaliseer wees.  Onthou om jou deposito te betaal en ook die kontrak baie noukeurig deur te lees voordat julle dit teken.
  • Bekende Trou Diensverskaffers moet teen die tyd al bespreek wees.
  • Fotograwe en Videograwe moet nou al bespreek wees.
  • ล‰ Idee hรช van die dekor styl waarvan julle hou, asook die algehele styl van die troue.
  • Julle troue moet al verseker wees.
  • Finaliseer die gastelys van buitelandse gaste.
  • Finaliseer trourok keuses.
  • Finaliseer die bruidegom se pak.
  • Platejoggie, klank en musiek moet al bespreek wees.
  • Finaliseer verblyf opsies.
  • Maak kortlys van dekor items vir huur.
  • Finaliseer die troukoek.
  • Beplan en bespreek die wittebrood vooruit.
  • Repetisie aandete planne moet al begin het.
  • Trou skryfbehoefte ontwerper moet bespreek wees.
  • Spaar die datum kaartjies moet uitgestuur wees.
  • Grimering en Haarstilis moet bespreek wees.
  • Lys van dinge om te doen vir buitelandse gaste.
  • Verlowing fotosessie moet bevestig wees.
  • Vervoer vir jul trou gaste moet bespreek wees.

Seremonie Besonderhede:


Begin belangrike detail bespreek oor julle seremonie.  Dink aan dinge soos julle beide se geloof versies, familie tradisies en dan ook julle geloftes.  Daar is baie dinge om aan te dink wanneer dit kom by die seremonie.

  • Wil julle ล‰ formele seremonie hรช.
  • Gaan dit ล‰ kleiner intieme seremonie wees?
  • Wie gaan julle trou?
  • Wil julle by die trou venue die seremonie hรช of ล‰ ander ligging?
  • Moet al die trou gaste die seremonie bywoon?

Soos julle sal sin is daar ล‰ hele paar vrae wat julle moet beantwoord en dan op moet besluit.

Ontmoet met julle huweliksbevestiger:


Dit is die beste om dit teen die tyd te doen, want julle huweliksbevestiger mag dalk meer idees gee oor hoe julle jul seremonie kan vergemaklik of dit meer spesiaal kan maak.

Julle kan ook die fyner besonderhede oor jul seremonie met julle huweliksbevestiger uitklaar, sodat julle albei weet wat-vir-wat gaan en wat julle as ล‰ paartjie wil hรช.

Die seremonie is seker die mees emosionele deel van ล‰ paartjie se troudag.  Nie net emosioneel nie, maar dra ook baie herinneringe en sal julle vir altyd by bly.   Maak dit spesiaal en fokus op wat vir julle as paartjie spesiaal sal wees.

Kies die persone vir spesifieke rolle:


Daar is baie rolle by ล‰ troue wat verskillende mense moet vul.  Dinge soos die strooimeisies, inluiers en seremoniemeester en net die persone wat algehele takies mee sal help.

Begin te dink om mense se name langs elke rol te sit, sodat julle hulle kan kontak om te hoor of hulle belangstel om die rol te vul.  Dit is ล‰ spesiale en belangrike ding om te doen so maak seker julle kies persone wat ernstig sal wees oor die rol wat julle hul vra om te vervul.

Moet ook nie net aanneem iemand gaan die rol aanvaar nie.  Dit is baie stres en nie almal hanteer stresvolle omstandighede goed nie, veral nie op ล‰ meer persoonlike vlak nie.

Begin met jul danslesse:


As julle nie kan dans nie, maak seker julle gaan vir danslesse as julle die dansvloer gaan oopmaak, of as daar ล‰ dansvloer gaan wees by julle troue.

Bespreek dansklasse vir julle en geniet elke oomblik daarvan.  Dans klasse is die perfekte tyd om pret te hรช.

Julle hoef nie professionele dansers na die klasse te wees nie, maar moet net goed genoeg kan dans sonder dat julle mekaar beseer.

Werk aan jul musiek keuses:


Begin ล‰ lys te maak van julle musiek keuses wat julle graag wil speel by jul troue.  Dink aan die volgende:

  • Watter liedjie julle die onthaal lokaal wil inkom op.
  • ล‰ Liedjie vir julle eerste dans.
  • Musiek wat speel terwyl daar geรซet word.
  • Sagte agtergrond miskien of instrumente terwyl daar toesprake gedoen word.
  • Musiek vir die dansvloer en ook net in die algemeen.
  • Gaan julle gaste toelaat om ล‰ paar liedjies te kies.  Indien wel, klik hier en laai gratis liedjie versoek kaartjies af.  Sรณ kan elke gas neerskryf watter liedjies hulle graag wil hoor en dit versoek sonder om die platejoggie heeltyd te pla.

Die laaste ding wat julle wil hรช by jul troue is dat daar nie musiek is nie en alles doodstil en ongemaklik is.  Kies ook ล‰ goeie platejoggie en nie net die goedkoopste, eerste opsie nie.

Artikel Krediet:

  • Fotoโ€™s: Pexels
  • Artikel: Mooi Troues