Mooi Troues is ʼn populêre aanlyn trou publikasie en ons kry baie inhoud en daarom het ons ʼn lang waglys van goedgekeurde inhoud.
Alle inhoud wat ons na 13 Mei 2025 ontvang sal eers ná die die datums gepubliseer word en mag tot-en-met 2 tot 3 maande vanaf die onderste datums gepubliseer word.
Ons volgende beskikbare publikasie datums is as volg:
- Regte Troues: September 2025 of daarna
- Verlowings: Oktober 2025 of daarna
- Gestileerde fotosessies: Junie 2025 of daarna