JOUBERTSDAL COUNTRY ESTATE

VENUE / SWELLENDAM

Teen die voet van die Langeberg, net 16km van Swellendam, bied Joubertsdal Country Estate ‘n elegante venue met panoramiese uitsigte oor die berg en landskap.  Die venue is groot genoeg vir 160 gaste met ‘n dansvloer.  Ons het ons eie kapel met handgemaakte hout bankies wat die prentjie vervolmaak.  Geniet die eksklusiwiteit van die plaas vir die naweek met jou naaste familie en gaste in ons luukse huise loop afstand van die venue wat 24 gaste akkomodeer.  Kom ervaar plattelandse gasvryheid en persoonlike diens hier op Joubertsdal!

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

site FACEBOOK

Swellendam Trou Venue

Swellendam Trou Venue
Swellendam Trou Venue