BON CAP

TROU VENUE & VERBLYF / ROBERTSON

Bon Cap is geleë teen die Langeberge in die pragtige Eilandia Vallei tussen Worcester en Robertson. Foto opsies in die vallei is uniek tussen wingerde, vrugte boorde, tafeldruiwe, tuine en ons pragtige Karoo natuurskoon.  Bruidspare het ‘n keuse vir die seremonie tussen die kapel, roostuine of die ondergronds vat-kamer en die onthaal area kan tot 150 gaste met ‘n dansbaan akkommodeer.  Bon Cap voorsien bruide van ‘n een-stop trou venue waar alles van spyseniering, blomme, dekor en koördinering in-huis behartig word.

Verblyf by Bon Cap:

Bon Cap Gasteplaas en Trou venue bied lekker plaas akkommodasie en kan 36 gaste in totaal akkommodeer.  Ons bied beide self-sorg eenhede en en-suite kamer opsies.  Bruidspaartjies kan ook ‘n lapa sessie bespreek vir ‘n lekker samekoms sessie met hulle gaste die aand voor die troue. Die verskillende eenhede kan van twee tot agt gaste per eenheid slaap. Breek weg van die stad en kom kuier vir ‘n naweek saam met jou trou gaste.










    Robertson trou venue

    robertson wedding venues



    Robertson trou venue Bon Cap



    robertson wedding venues



    Robertson trou venue Bon Cap

     

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit    FACEBOOK instagram  PINTEREST

      KLIËNTE RESENSIES

      Sonder twyfel was Bon Cap Guestfarm and Wedding venue ons heel gunsteling diensverskaffers.  Hulle maak troubeplanning stresvry vir enige bruid.  Alles was perfek op die dag en daar was nie een ding wat skeefgeloop het nie.  Hulle het die dekor, kos, handruiker en vele meer gedoen en dit was ʼn fenomenale werk.  Een van die assistente het selfs op die dag met ’n sambreel aangehardloop gekom om my uit die trou kar uit te help terwyl die reën. Hulle het orals gehelp en hulle kan letterlik enige iets vir jou doen.  Nie net is dit ʼn mooi venue nie, die diens wat jy by hulle kry is ongelooflik.

      ★★★★★

      Christopher & Elda

      September 2019


        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: