KALEO

TROU VENUE & VERBLYF / KOUE BOKKEVELD

Kaleo in die Koue-Bokkeveld is die perfekte plek om jou spesiale dag te vier!  Hierdie unieke trou- en funksielokaal gebou met ʼn doel sluit ʼn kapel op die perseel en groot buitelug area in wat veelsydigheid bied om te verseker dat jou geleentheid uniek is en ʼn eens in ʼn leeftyd ervaring.  Geleë op ʼn plaas 25km buite Prince Alfred Hamlet, ver weg van die gewoel van die mensdom, is dit presies wat gevra word en wat jou roep!

Kaleo is geskik vir 20 tot 200 gaste (na gelang van jou behoeftes en vereistes) en ons toegewyde funksies span belowe om jou geleentheid een om te onthou te maak!

Verblyf by Kaleo:

Kaleo het pragtige selfsorg Verblyf beskikbaar vir beide trou gaste en ook vir die publiek.  Daar is 7 Kothuise, 1 Herehuis, 10 Woonstelle en 10 Kampeerplekke beskikbaar.  In totaal kan hulle Verblyf 63 gaste akkommodeer op beddens en 60 gaste akkommodeer in hul kampeerplekke.




    Foto Krediet: Jané Ulla, Karien Fotografie, Miss Cee Fotografie

     

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit FACEBOOK tweet  PINTEREST  instagram

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: