Phillip & Luanelle se Stylvolle Selfdoen Troue in Riebeek Kasteel
deurPhillip en Luanelle se stylvolle selfdoen troue in Riebeek Kasteel was ’n…
Het Vlock Casteel lê aan die voet van die Kasteelberg in Riebeek-Kasteel. Het Vlock Casteel word omring deur vrugbare wingerde en koringlande en pragtige berge in die verte gee die gevoel van rustigheid. Fonteintjies met vallende water dra by tot die rustige atmosfeer en die gaste kan drankies en canapé op die dek geniet terwyl hul die uitsig waardeer. Het Vlock Casteel is die ideale Kasteel waar die prins ewig trou aan sy feëprinses kan beloof. Het Vlock Casteel kan 200 gaste met ʼn dansvloer akkommodeer en 250 gaste, sonder ʼn dansvloer akkommodeer.
Phillip en Luanelle se stylvolle selfdoen troue in Riebeek Kasteel was ’n…
Geen resensies op die oomblik nie.