SUGARBIRD

TROU SKRYFBEHOEFTES / WES-KAAP, GAUTENG, VRYSTAAT

SugarBird is gebore uit ʼn liefde vir alles wat pragtig is. En wat is mooier as trou skryfbehoeftes? Ek spesialiseer in uitnodigings en skryfbehoeftes vir enige spesiale geleentheid, met die fokus daarop om iets uniek en eksklusief vir jou te ontwerp. Met 20 jaar ondervinding kan jy verseker wees dat jou skryfbehoeftes van die hoogste gehalte sal wees.

Ek werk nie met generiese pakkette of pryslyste nie – elke bruidspaar word gekwoteer volgens hul unieke behoeftes, want elke troue is anders en het sy eie vereistes.

Ontwerp is my passie, en ek is verlief op wat ek doen! Kontak my gerus vir ʼn pasgemaakte kwotasie en laat ons jou droomdag ʼn werklikheid maak.













    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit      FACEBOOK  instagram

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: