Eben & Britney se Elegante Troue in Pretoria
deurEben en Britney se stylvolle troue is gevul met pragtige elemente wat…
Hier by Bridal Room is ons hier om jou droom te bewaarheid vanaf die “JA!” tot en met die “EK SAL!” Jy dra sy verloofring; julle het die troudatum vasgemaak – wat gaan jy aantrek? Ons boetiek in Pretoria is gesteld op elegansie, uniekheid en uitstaande kliënte diens. Ons het alles wat die troupaartjie benodig, met uitrustings vir die blosende bruid, asook vir haar pragtige strooimeisies.
Ons trourok reeks dek van klassieke eenvoud tot asemrowende skeppings van kant en satyn. Of jy op soek is na ʼn trourok wat beskryf kan word as die toonbeeld van tydlose elegansie, of as jy soek vir ʼn dramatiese skepping, is Bridal Room in Pretoria die plek om te wees.



















Eben en Britney se stylvolle troue is gevul met pragtige elemente wat…
Geen resensies op die oomblik nie.