MERAKI FLORAL & DÉCOR DESIGN

TROU DEKOR & BLOMME / GAUTENG, VRYSTAAT, MPUMALANGA

Meraki Floral and Décor Design is ʼn blomme ontwerp en -dekor verhuring maatskappy wat graag pragtige ruimtes met blomme en dekor skep wat gaste sprakeloos sal laat.

Geleë in Centurion, Pretoria, verseker hierdie maatskappy dat elke reëling en ontwerp uniek is en lewe gee aan elke kliënt se visie.

Meraki Floral and Décor Design se passie vir blomontwerp is duidelik in elke rangskikking wat hulle skep en word aandag gegee aan elke detail, vanaf die keuse van blomme tot die inkorporering van unieke elemente wat elke kliënt se persoonlikheid en styl weerspieël.

By Meraki Floral and Décor Design word daarna gestreef om kliënte se verwagtinge oortref en ʼn blywende indruk op beide kliënte en gaste te laat, sodat elke geleentheid werklik onvergeetlik is.

Met aandag aan detail en ʼn persoonlike benadering, verseker hierdie maatskappy dat deur goeie diens, kliënte se verwagtinge oortref word.

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

      MEER INLIGTING

      sit     FACEBOOK instagram    

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: