My fotografie styl is modern, stylvol en tydloos. Ek verskaf gehalte fotografie en kliente diens vir paartjies wat iemand soek om die ekstra bietjie te gee om hulle herinnering van hulle troudag spesiaal te maak. Ek fokus op al die klein besonderhede wat julle so noukeurig beplan het , asook die onvergeetlike oomblikke wat so vining verby gaan en julle kan verseker wees ek sal die dag so getrou as moontlik vaslę met kreatiwiteit,styl en pret.
[section=