SAMANTHA LIANG CAKE ARTISTRY

TROUKOEKE / KAAPSTAD

Samantha glo dat ʼn troukoek so uniek aan jou is soos jou vingerafdruk of glimlag en as sodanig glo sy dat elke koek pasgemaak moet word om by die egpaar se unieke trou-verhaal in te pas.  Elke projek waaraan sy werk is ʼn viering van die beste gehalte bestanddele en handgemaak in ʼn uitdrukking van liefde en ongeëwenaarde skoonheid.  Samantha is trots op haar suikerblomwerk wat sekerlik sal verstom en jou gaste laat sê: “Nee! Is dit regtig suiker?!”  Haar unieke moderne en minimalistiese styl van koek-ontwerp verseker dat jou troukoek die gesprek van die dorp sal wees lank nadat die dansvloer skoongemaak en al die wyn gedrink is.

Wanneer jy jou troukoek by Samantha bespreek, kan jy seker wees dat jy nie net nog ʼn kopie van ʼn koek wat iemand reeds gehad het nie, maar ʼn werklik enig in sy soort, unieke koek wat jou pragtige reis as ʼn paartjie verteenwoordig.  Samantha neem inspirasie uit jou storie, skryfbehoeftes, rok en vele meer elemente om ʼn koek net vir jou te maak, om nooit vir iemand anders herskep te word nie.

Dit mag waar wees dat ʼn troukoek visueel boeiend moet wees, maar as jou koek nie net so ongelooflik smaak soos dit lyk nie, sal dit ʼn ware tragedie wees.  Daarom is elke enkele koek-geur wat Samantha bied deur haarself ontwikkel en oor en oor getoets om te verseker dat die eerste happie koek wat jy as man en vrou neem absoluut ongelooflik sal wees!

ʼn Hartlike verwelkoming wag op jou by Samantha Liang Cake Artistry aangesien sy elke stap van die pad saam met jou is tydens die ontwerp-proses en haar uitstekende diens verseker dat jy die troukoek middelpunt van jou drome kry.

wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town

wedding cakes cape town
wedding cakes cape town

wedding cakes cape town
wedding cakes cape town

wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town

wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town
wedding cakes cape town

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: