BAREFEET VIDEOGRAPHY

VIDEOGRAAF / WES-KAAP

Winter Promosie:

Winter Special of 20% off any video &/or photo package of your choice for this winter or next (2021)! (June-August) if you book before the end of winter 2020.

Geldig tot 31 Augustus 2020

Plat-op-die-aarde Trou films. 

Die dag wat jy “Ja” sê vir die liefde van jou lewe is ‘n dag van blydskap en vieringe.  ‘n Dag van intieme en pragtige oomblikke. ‘n Heilige dag waar twee lewens bymekaar gesit word om een nuwe lewe te vorm.

Barefeet Videography het niks meer lief as die geleentheid om hierdie eens-in-‘n-leeftyd herinneringe vas te vang in die mees natuurlike, outentieke en boeiende manier.  Ons het ‘n plat-op-die-aarde benadering tot trou films en ons vind absolute vreugde in beide die vieringe en geheime oomblikke van ‘n trou dag.

Barefeet Videography streef daarna om julle groot dag vas te vang in sy natuurlike prag met toerusting.  Die afneem- en redigering tegnieke wat die ware storie van julle trou dag wys sonder franje en ophef maar met ‘n sprokie-agtige kwaliteit.

Vir Barefeet, om ons bruid & bruidegom ontspanne en gerus te laat voel is die sleutel tot die vasvang van die beste beeldmateriaal!  Ons is so lief daarvoor om te dien.  Ons natuurlike benadering sal julle tuis en gemaklik laat voel voor die kamera.  Gerieflik, werk Barefeet Videography regoor Suid-Afrika!  Hierdie is julle dag, julle liefdesverhaal.  Julle kosbare en onvervangbare herinneringe.  Maak hulle vir ewig lank.

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



sit FACEBOOK instagram GOOGLE+

Wedding Video

Wedding Video

Wedding Video

Wedding Video

Wedding Video

Wedding Video

Wedding Video

Wedding Video

 

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: