SKILPADVLEI

VERBLYF & VENUE / WES-KAAP
Skilpadvlei Logo

Skilpadvlei is ‘n vierde generasie wynplaas wat baie gefokus is op kwaliteit tyd saam met jou familie en vriende.

Skilpadvlei bestaan uit ‘n baie gewilde trou en funksie lokaal wat tot en met 180 gaste kan akkommodeer saam met die dansvloer.  Asook ‘n familie restaurant wat heerlike tradisionele kos bedien, ‘n proe-kamer wat eksklusief Skilpadvlei se wyn verkoop, akkommodasie wat bed en ontbyt kamers insluit, asook selfsorg eenhede, ‘n geskenk-winkel genoem “Lief”.

Skilpadvlei vra geen fooi om van hulle lokaal gebruik te maak nie. Die lieflike trou lokaal saam met hulle pragtige woud-agtige tuin, smaaklike kos en wonderlike atmosfeer kan dien as die perfekte opset vir jou spesiale dag!!

 







KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK tweet PINTEREST

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

      TROUDATUM:



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

      JOU NAAM:

      E-POS:

      SELFOON NOMMER: