MOSAIC LAGOON LODGE

VENUE & WITTEBROOD / WES-KAAP

Winter Promosie:

Mosaic Lagoon Lodge bied 20% afslag aan tot en met einde Desember 2020. Die afslag word bereken op Venue Fooie, Akkommodasie en die tent se huur indien benodig.

Geldig vanaf tot 31 Desember 2020

VENUE:

Op die oewer van die Kleinrivier lagoon net 7km buite Stanford in die Overberg, bied Mosaic Lagoon Lodge ʼn luukse intieme venue met panoramiese uitsigte oor die lagoon en berge in die verte.  Die venue is intiem vir ʼn maksimum van 30 gaste binne en 120 gaste buite die lodge in ‘n tent.  Daar is 5 luukse safari-styl suites wat ideaal is vir die bruidspaar om in reg te maak en oor te bly.  Daar is selfs ʼn spa by die lodge vir daai ekstra bederf op jou groot dag.  Die eksklusiwiteit van die lodge beloof ʼn onvergeetlike ervaring met jul spesiaalste dag!

WITTEBROOD:

Mosaic Lagoon Lodge is ʼn 5 Ster Natuur Lodge met ʼn trouvenue in die Overberg net 7km buite Stanford.  Met slegs 5 Safari-styl suites bied die lodge ongeëwenaarde privaatheid en rustigheid met huiskneg wat jou tot in die afgrond sal bederf.  Dis die perfekte plek om te kom ontspan en een te word met die natuur.  Alles is ingesluit en julle hoef werklik nêrens heen te gaan terwyl jul daar is nie.

Gaste by Mosaic Lagoon Lodge kan kies om deel te neem aan van die aktiwiteite daar.  Die keuses is ʼn heerlike natuur wandel saam met een van ons gidse, ʼn vierwiel-motorfiets rit deur die plaas, ʼn strand uitstappie volledig met verversings of ʼn rit saam met die Lady Stanford op die Kleinrivier.  Vir verdere bederf is daar die Milkwood Spa waar julle kan kies tussen individuele of paartjie behandelings.

Die lodge is geleë op die oewer van die Kleinrivier lagoon binne-in ʼn Melkhout bos.  Die suites gebou uit klip met rietdakke skep ʼn spesiale, dog luukse, Afrika gevoel en jy kan jouself nie indink dat jy net iewers in die Wes-Kaap is nie.

Maryke en haar span sal sorg dat jul wittebrood werklik iets sal wees om te onthou.

sit FACEBOOK instagram

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus


wedding venues in hermanus
wedding venues in hermanus
wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

v

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus


wedding venues in hermanus
wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

wedding venues in hermanus

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: