WAVERLEY HILLS

VENUE / TULBAGH

Promosie:

Moenie hierdie “Special” misloop nie! Die laaste van die jaar, boek nou vir September, Oktober of November 2021, en kry ‘n 20% afslag op jou Venue Fooi.

Geldig tot 30 November 2021.

 

Waverley Hills bied ʼn rustige en elegante lokaal om jou feëverhaal ʼn realiteit te maak.  Gebou met klas, styl en natuurlike afwerkings. Terwyl die pragtige wingerd en olyf bome ʼn asemrowende prentjie skilder.  Groot terugvou glas deure wat die natuur tot binne jou lokaal laat invloei.  Die kaggel bied ʼn warm atmosfeer vir winter en lugverkoeling vir somer.  Die groot balkon gee die uitkyk op die pragtige vallei en al die berge.  Waverley Hills kan tot en met 120 gaste akkommodeer met u keuse van lang of ronde tafels.

Geleë tussen Ceres en Tulbagh, Weskaap, 136 kilometers noord oos vanaf Kaapstad middestad.

Troues:
  • Daar is ʼn keuse om jul troue in ons pragtige tuin tussen die natuurlike fynbos en organiese wingerd te hou, of in die kapel wat wit bankies, besonderse beligting en rou baksteen afwerking aanbied.
  • Die balkon bied ʼn belewenis van die son wat afdrup agter die horison, die dansvloer en atmosfeer skep die feëverhaal van jou drome.
Hoekom Waverley Hills kies vir jou feëverhaal troue?
  • Ons verskaf onthaal tafels en stoele, sowel as wit kapel bankies.
  • Ons gekwalifiseerde personeel verseker dat u dag glad en sorgvry verloop.
  • Waverley Hills sjefs verseker net die beste van vars, kwaliteit en plaaslike verskaffers met die oog op perfeksie.
  • Ons het ʼn verskeidenheid van kanapees, oestafel en drie gang maaltyd opsies om van te kies.
  • Waverley Hills het net die beste wat organiese wyn betref en ʼn volledige kroeg.
  • Ons bied ook ʼn koördineerder aan op die dag om te verseker dat als glad verloop.
  • Jou troudag is een van die mees kosbaarste herinnering van jou leeftyd en ons doel is om dit uitermatig en besonders te maak.





Waverley Hills

Waverley Hills

Waverley Hills

Waverley Hills


Waverley Hills
Waverley Hills
Waverley Hills
Waverley Hills


Waverley Hills

Waverley Hills

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

sit FACEBOOK instagram  GOOGLE+

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: