
Britz & Alesia se troue by Vondeling Wines
deurBritz en Alesia se visie vir hul troudag moes opgesom word in…
Vondeling is geleë op die hange van die Paardeberg op die Voor Paardeberg pad tussen Paarl en Wellington. Ongeveer 45 minute vanuit Kaapstad. Vir troues word die pragtige proelokaal, met hoë grasdak en ongelooflike uitsigte omskep in ‘n sprokieslokaal. Die lokaal bied minimalistiese elegansie met ‘n tikkie Kaapse plaas styl. Onthale kan buite op die groot stoep of binne die proelokaal gehou word. St Clement kerkie – ook met grasdak, loodglas vensters en kerkklok – is gerieflik langsaan die proelokaal geleë en word omring deur pragtige groen grasperke.
Britz en Alesia se visie vir hul troudag moes opgesom word in…
Geen resensies op die oomblik nie.