
Kyle & Mart-Mari se Winter troue by Blue Bay Lodge
deurKyle en Mart-Mari se mooi Blue Bay Lodge troue bied tonne inspirasie…
Slegs 144km vanaf Kaapstad, geleë teen die Weskus, Saldanhabaai, is Blouwaterbaai vakansie oord/ Blue Bay Lodge. Hierdie 3-ster hotel bied gaste ‘n heerlike á la carte restaurant tot wêreld-klas konferensie fasiliteite wat ongeveer 120 gaste kan akkomodeer. 32 B&B en-suite kamers of 14 selfsorg huisies. Met ‘n topgehalte onthaalarea vir troues en hul eie trou koördineerder is Blouwaterbaai vakansie oord, Blue Bay Lodge die ideale plek vir akkommodasie en troues.
Kyle en Mart-Mari se mooi Blue Bay Lodge troue bied tonne inspirasie…
Geen resensies op die oomblik nie.