BLUE BAY LODGE

VENUE & VERBLYF / SALDANHA

bluebaylogo

Winter Promosie:

 

Die winter is die mooiste tyd in die Weskus, alles is groen, die wind waai selde en natuurlik is al die pragtige blommetjies uit!
Dus kan ons nooit verstaan waarom meer bruide nie kies om in hierdie pragtige tyd van die jaar te trou nie? Bang vir ‘n bietjie reen? Daarom het ons die pragtige Henry’s Courtyard wat pragtig is en ook beskut is vir enige reen of wind bui wat dalk daardie dag mag tref, om vir jou 100% peace of mind te gee vir jou trou dag sodat die weer nie nog iets is waaroor jy hoef te stress nie.
Dus in Mei, Junie, Julie en Augustus gee ons vir alle paartjies afslag op die prys van die venue asook op alle verblyf vir alle gaste.
Ons laat ook in die winter maande dag troues toe wat ons gewoontlik nie in die somer maande toelaat nie, so vir die wat graag ‘n oggend ontbyt of middag ete troue wil he en nie ‘n groot aand partytjie soek nie, kan van die pragtige wintersdae gebruik maak en ‘n heerlike dag makietie by die Lodge hou!

Geldig tot 31 Augustus 2020

Slegs 144km vanaf Kaapstad, geleë teen die Weskus, Saldanhabaai, is Blouwaterbaai vakansie oord/ Blue Bay Lodge. Hierdie 3-ster hotel bied gaste ‘n heerlike á la carte restaurant tot wêreld-klas konferensie fasiliteite wat ongeveer 120 gaste kan akkomodeer. 32 B&B en-suite kamers of 14 selfsorg huisies.  Met ‘n topgehalte onthaalarea vir troues en hul eie trou koördineerder is Blouwaterbaai vakansie oord, Blue Bay Lodge die ideale plek vir akkommodasie en troues.

sit FACEBOOK tweet GOOGLE+

west coast wedding venues
west coast wedding venues
west coast wedding venues
west coast wedding venues
west coast wedding venues

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: