ARNISTON SPA HOTEL
VENUE & VERBLYF / ARNISTONBaie geluk met jul verlowing en ons wil u graag bedank vir die oorweging van die Arniston Hotel as ʼn moontlike plek vir u troue. Ons sal graag hierdie belangrike geleentheid aanbied en u verwelkom in ons dorp. Arniston is deur “Time Magazine” as een van die wêreld se top 10 wegbreek plekkies gekies. Arniston is ʼn rustige twee uur se ry vanaf Kaapstad, op ʼn pad wat deur die pragtige heuwels van die Overbergstreek kronkel. Die Arniston Spa Hotel is privaat besit en bestuurde hotel en is geleë in een van die Kaap se mooiste plekke, langs ʼn ou vissersdorp, omring deur ongerepte strande en natuurreservate. Aangesak deur die spuit uit die Indiese Oseaan, verwelkom ons u met ʼn panoramiese uitsig oor die ongerepte see en eindelose strande. Die luukse 60 en-suite-kamers is almal elegant versier met die gemak van ʼn wêreldklas-hotel. Ons is in staat om pakkette op maat te maak wat aan u vereistes voldoen vir u spesiale dag. Kontak ons gerus as u enige navrae of spesiale versoeke het.
KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER
GEPUBLISEER OP MOOI TROUES
DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA
KLIËNTE RESENSIES
Geen resensies op die oomblik nie.