
Janco & Nina trou by The One Heaven & Earth
deurNina erken dat die beplanning van ʼn troue ʼn groot uitdaging kan…
THE ONE Heaven and Earth akkommodeer gemaklik ‘n minimum van 60 en ‘n maksimum van 250 gaste in die pragtige glas gebou wat spesifiek ontwerp is vir funksies soos troues. Dis ‘n vermenging van die moderne en klassieke style met ‘n titseltjie industrieel in die vorm van herwinde skeepsvrag houers en ‘n aanloklike kuierplek in die sentrale binnehof met kaggelvure wat tot laat-aand vriende laat saamkuier. Buiten troues, is hierdie unieke venue ook beskikbaar vir konferensies, bekendstellings en korporatiewe funksies. Die venue sal ook beskikbaar wees vir privaat partytjies, musiek geleenthede , kosfeeste en feesvieringe. The One Heaven & Earth is geleë op die Hemel en Aarde pad (R320) tussen Hermanus en Caledon. Klik hier om na THE ONE se dekor katalogus te kyk.
Nina erken dat die beplanning van ʼn troue ʼn groot uitdaging kan…
Geen resensies op die oomblik nie.