STELLENRUST

VENUE / STELLENBOSCH

download

Winter Promosie:

 

15% afslag op Venue huur.  1 boks ( 6 bottels) van hulle fantastiese Vonkelende Chenin Blanc.

Geldig tot 31 Desember 2020

Stellenrust Wynlandgoed is geleë in Stellenbosch, onder die hange van die Helderberg berge.  Met asemrowende uitsig oor die wingerde na die berge, of die son wat sak agter Tafelberg, maak dit ons een van die gewildste trou venues in Stellenbosch.  Ons rustiek banketsaal kan gemaklik 220 gaste met ‘n ruim dans vloer akkomodeer.  Ons het ‘n passie om bruide se dag baie spesiaal en onvergeetlik te maak.

sit FACEBOOK tweet instagram

 

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: