LAURENT

TROU VENUE / SOMERSET-WES

Wedding venue Somerset West

Laurent is geleë op die pragtige Lourensford Wynlandgoed in Somerset Wes.  Dié trouvenue is geken as een van die bestes wat die Wes-Kaap bied.  Geleë aan die voet van die Helderberg bergreeks.  Laurent spog met een van die mees gesogte uitsigte in die Kaapstad-omgewing.  Hierdie welbekende ikoon wat bekend staan vir sy ware styl en sofistikasie het ʼn fantastiese uitsig oor die Hottentots-Holland berge, sowel as die Valsbaai.  Geniet Laurent se natuurlike sjarme, met sy prentjie mooi natuurskoon en pragtige bergreekse, wingerde en perfek versorgde tuine.

Hierdie pragtige trouvenue spasie met ‘n komp glas elemente dien as ʼn leë kreatiewe spasie waar jy werklik enige troue of spesiale geleentheid tot lewe kan bring.  Dit het groot oop ruimtes met ʼn moderne kinkel op klassieke elemente, insluitende ʼn paar aardse kenmerke, soos sandsteen en hout.  Die hoof funksielokaal is ontwerp met marmervloere, kristalkandelare en het hoofsaaklik ʼn wit tema.

Buiten die asemrowende mooi trouvenue binne, is daar eindelose opsies om jou seremonie, voor-ete drankies, of selfs onthaal in die buitelug te hou.  Buitelug opsies sluit in die seisoenale blare-afdak van die bome waardeur jy inkom, of op die perfek versorgde grasperke.  Laurent kan gemaklik 250 gaste wat sit onthaal, met genoeg spasie vir ʼn dansvloer.

Foto geleenthede is volop en is Lourensford Wynlandgoed enige fotograaf se droom!   Dié landgoed bied ʼn mengsel van pragtige moontlike agtergronde, insluitende ʼn verskeidenheid landerye, vrugteboom boorde, wingerde, dennewoude, tuine en damme.

Om alles te kroon, bied Laurent ook kroeg- en personeel oplossings, asook interne spyseniering dienste.

Maak nie saak hoe intiem of buitensporig die geleentheid is nie, Laurent sal jou help met die ontwerp daarvan insluitende die styl- en tipe geleentheid wat jy wil hê, asook die organisering daarvan – dit sluit in troues, jaareindfunksies tot spesiale verjaarsdae en herdenkings.  Maak nie saak wat jou droom vir jou geleentheid is nie, ons sal verseker dat dit verwesenlik word!  Ons sien daarna uit om al ons kliënte ʼn onvergeetlike ervaring te bied wat hul hoogste verwagtinge te oortref!

Om meer uit te vind oor ons venue-huurpakkette of om navraag te doen oor beskikbaarheid, kontak ons deur die aanlynvorm of kontakbesonderhede wat hieronder verskaf word.  Ons sien uit daarna om jou en jou gaste binnekort by Laurent te verwelkom!

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Wedding venue Somerset West

Merchant logo Laurent at Lourensford

Foto Krediet:  Zara-Zoo, Jani B Photography, Jenni Elizabeth Photography, Yolande Marx Photography, Mighty Fine Photography, Coba Photography, Vizion Photography, Cathé Pienaar Photography

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    I believe it is the best wedding venue in the Western Cape. It has amazing views of the surrounding mountains. We loved the beauty and elegance of the reception hall! I am so happy to have had my wedding at Laurent.

    Engetani Engi Long

    We were so lucky to have our wedding at Laurent. We absolutely love the venue and it will forever have a special place in our hearts. The employees and their preferred suppliers are unbelievable – couldn’t have wished for it any other way.

    Nicole Hill
    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: