KNORHOEK WINE FARM

KNORHOEK WINE FARM

Promosie:

Tot-en-met 40% afslag op ons venue koste tot einde April 2021.

Geldig tot 30 April 2021

Stellenbosch trou venue, Knorhoek, een van die beste geheime in die Kaapse Wynland, is geleë ‘n klipgooi buite Stellenbosch op die pragtige en bekende Knorhoek Wynplaas. Die unieke grasdak-lokaal staan in die draai van ‘n bergstroom, omring deur berg, bos en vloeiende grasperke. Die besonderse rustieke trou venue vang die oog en verbeelding met ‘n plafon installasie handgemaak van wingerdtakke gedrapeer met ou familieskatte en breekgoed. Die vloer is gevul met uitsonderlike stoele en tafels van alle vorms en groottes wat dit ‘n eklektiese, maar ontspanne en intieme gevoel gee. ‘n Groot kaggel en biblioteekhoekie met ou boeke en groot leerbanke voorsien ‘n warm en huislike atmosfeer. Die unieke voorbereiding en bediening van die maaltye komplimenteer die dag met aangename geure en smake wat ‘n interessante en opwindende feesviering waarborg.

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue
 
Stellenbosch trou venue
Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue
Stellenbosch trou venue
Stellenbosch trou venue
Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue
Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue
Stellenbosch trou venue

Stellenbosch trou venue

sit FACEBOOK instagram

 

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: