GROENRIVIER FUNCTION CENTRE

TROU VENUE / RIEBEEK-WES

Groenrivier Function Centre is geleë in die gewilde Riebeek Vallei en is ideaal vir ’n romantiese plattelandse troue.

Ons hooflokaal is ‘n pragtig gerestoureerde skuur wat oorspronklik in die 1900’s deur die Brink-gesin gebou is en bied ’n uitsonderlik “blank canvas” waar jy jou romantiese troudag jou eie kan maak sonder enige kleur beperkings.

Ons het ook twee unieke opsies vir jou seremonie; ’n romantiese oud wêreldse kelder of ’n pragtige wit kapel in ’n lowerryke tuin.

Ons hooflokaal kan gemaklik tot en met 200 gaste akkommodeer en met meer as 20 jaar se ondervinding en ons entoesiastiese, vriendelike personeel verseker ons jou ’n spesiale en onvergeetlike troudag.

Ons nooi jou uit om ons te kontak vir ’n besigtigings afspraak en sommer self te kom kyk wat ons jou kan bied.

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues


Swartland Wedding Venues
Swartland Wedding Venues
Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues


Swartland Wedding Venues
Swartland Wedding Venues
Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

Swartland Wedding Venues

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: