FOREST HALL ESTATE

TROU VENUE & VERBLYF / PLETTENBERGBAAI

Wedding venue in Plettenberg Bay

Met Forest Hall Estate se dramatiese- en elegante argitektoniese proporsies en ruim buite-areas, is die Herehuis ʼn ideale plek vir funksies soos troues.  Die kombuis kan voorsiening maak vir ʼn groot aantal gaste.  Die leef- en ontspannings areas van die Herehuis en die landgoed kan opgestel word om spesifieke sitplek vereistes te akkommodeer.

Die tuin, woud en die uitsigte – alles gekombineer om die perfekte omgewing vir seremonies en onthale te bied.

Die Herehuis is geleë op die rand van die 10 hektaar versorgde grasperk, perfek om te stap en oefen.  Verskeie dek areas is perfek vir buitelug tydverdrywe, ontbyt, middag-  en romantiese aandetes wat na die Indiese Oseaan kyk.

Die sondek is die hoofdek, wat met ʼn linne skuiling bedek is en wat oor die Indiese Oseaan uitkyk.  Die bol-dek kyk uit oor die Outeniqua berge en is perfek vir skemerkelkies.  Die swembad dek is ideaal vir sonbad.  Mickey se dek is op pad af na die privaat strand.  Dit is dié perfekte plek vir walvis kyk en om romantiese oomblikke te deel.

Fasiliteite op die die 220 ha-landgoed sluit ʼn swembad en klubhuis in.  Die 25 meter- swembad word met son panele verhit, en word sprankel gehou met ʼn omgewingsvriendelike soutwater-skoonmaak stelsel wat nie die gebruik van chloor benodig nie.  Die klubhuis is ten volle toegerus met ʼn professionele styl kombuis, houtvuur pizza oond, kaggel en braai, en ʼn tafel vir 12, ideaal vir lang somer middag- en aandetes.

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

Wedding venue in Plettenberg Bay

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: