EENSGEZIND FUNCTION VENUE

TROU VENUE / WES-KAAP

Die manjifieke Eensgezind, met uitsig oor die Louw-familieplaas, is in die hartjie van die pragtige Koeberge geleë.

Eensgezind spesialiseer in uitmuntende professionele diens asook persoonlike aandag deur die uitstekende span wat al vir meer as 10 jaar in die trou industrie is. Die doel van Eensgezind is om jou troudag so stres-vry as moontlik te maak en om seker te maak dat jou trou drome verander in realiteit.

Met die oog op wat paartjies nodig het om ‘n unieke en spesiale dag te hê het, is die onthaalsaal aanmekaar gesit. Die groot Eensgezind dam loop langs die onthaalsaal waarop die gaste uitkyk terwyl hulle na die sonsondergang staar. Fotograwe het hope plekkies om uitstekende en kreatiewe foto’s te neem om seker te maak die spesiale dag word op sy beste vasgevang.

Eensgezind word geken as die “een-stop-winkel” omdat hulle nie net kos & dekor doen nie, maar ook uitstekende bloemiste beskikbaar het vir die mooiste blommerangskikkings.  Die onthaalsaal is ook rolstoel vriendelik met gemaklike beweeg spasie.  Dit beskik oor spasie vir om en by 280 gaste (afhangende van dansvloer spasie) met hope veilige parkering.  Dit maak Eensgezind ook die perfekte plek vir korporatiewe funksies sowel as jaareinde vieringe.

Die Kok en haar Kombuis-span maak seker vir kos uit die boonste rakke wat elke smaakknoppie sal prikkel.  Die spyskaart bestaan uit boerekos asook modern meer verfynde kosse, wat seker maak dat daar ietsie is vir almal se smaak.  Die mini nagereg tafel is verseker een van die hoogtepunte en iets waarna spesiaal aangevra word.

Eensgezind beskik oor passievolle funksie koördineerders wat uit hul pad uit sal gaan om vir jou die beste moontlike diens te lewer en jou te verseker van ‘n uitstekende troue.  Die persoon wat aan jou toegeken word sal die padjie saam met jou stap van die begin af tot en met die groot dag.

Hierdie is verseker ‘n plek waar familie en vriende bymekaar kom om die lewe, liefde en vriendskap te vier en om lewenslange herinneringe te maak.

sit FACEBOOK instagram

Eensgezind Function Venue in Durbanville

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:

SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: