DELSMA FARM

VENUE / RIEBEEK KASTEEL

Ontsnap van die stad na Deslma Farm waar jy en jou gaste kan ontspan in ‘n lieflike plaas omgewing. Delsma Farm strewe na perfeksie. Hier kan jy tradisionele gasvryheid beleef op sy beste.  Ons unieke venue is ontwerp vir enige tipe funksie, van troues tot konferensies en verjaarsdag partytjies. Delsma Farm is geleë langs die Berg Rivier, omring met prentjie mooi berge. Ons elegante venue kan tot 250 gaste akkommodeer met ‘n dansvloer. Ons bied ook slaapplek vir tot 60 gaste.  Ons sien uit om van u te hoor!

sit FACEBOOK instagram

delsma farm Riebeeck Kasteel trou venue





bride and groom getting married at Delsma Farm

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE