BOSDUIFKLIP

VENUE / LAMBERTSBAAI

logogroot

Bosduifklip, 4,5 km buite Lambertsbaai aan die Weskus, is die mees unieke en aardse troue seremonie en onthaal plek.  Omring deur eeu oue rotsformasies en knus teenaan die reuse rots, kyk jy uit op die rustige en ongesteurde sandveld en seisoenale Jakkalsrivier.  Die buitelug-deel verander in ‘n sprokie kasteel in die aand, met die pragtige beligting en die sterre en maan wat verder bydra tot die romantiese atmosfeer.  Die pragtige onderdak-deel, wat ons in die kouer maande gebruik, het ook ‘n unieke atmosfeer.  Met groot kaggels en natuurlike rotse het dit ‘n knus gevoel.  ‘n Troue by Bosduifklip is ‘n ervaring, nie ‘n gewone onthaal nie.  Ons baie gewilde Weskus spyskaart word met sorg en liefde voorberei.

Bosduifklip is in 2015 aangewys as “Top Seaside Venue (Peers Choice)” in die Top Vendor Wedding Awards kompetisie.  In 2016 is ons aangewys as “The Most Unique Reception Venue”, in die Top Vendor Wedding Awards kompetisie.  Met 25 jaar ondervinding in die restaurant en troue bedryf, kan bruidspare verseker wees dat ons vir hul uitstekende diens en ‘n onvergeetlike trou dag gaan gee.

sit FACEBOOK GOOGLE+

west coast wedding venues west coast wedding venues west coast wedding venues west coast wedding venues west coast wedding venues bosduifklip_0006 west coast wedding venues west coast wedding venues west coast wedding venues west coast wedding venues bosduifklip_0011 west coast wedding venues

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES