BAKENHOF WINELANDS VENUE

TROU VENUE IN WELLINGTON

Hierdie pragtige glas venue is geleë op ‘n heuwel net buitekant Wellington wat uitsigte oor die berge en die boland se wynlande het.  Die spasie self is ‘n leë doek en kan 200 gaste akkommodeer met ‘n dansvloer en 250 gaste sonder ‘n dansvloer.  Daar is ook ‘n kapel wat tot en met 200 gaste kan akkommodeer.  Hierdie lokaal is perfek vir ‘n intieme seremonie.  Die venue het in-huis spyseniering, asook ‘n platejoggie.  Die span verseker dat jou dag soos ‘n droom lyk.  Hiermee verwelkom ons jou by Bakenhof Winelands Venue, op die mooie Bakenhof Estate.  Ons sien uit om die pad saam met jou te stap.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON NOMMER / MOBILE NUMBER

TROU DATUM / WEDDING DATE

PLEK / LOCATION

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK instagram

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

Wellington Trou Venue

[xyz-ips snippet=”Bakenhof-Venue”]