ALLESVERLOREN

VENUE / RIEBEECK VALLEI
logo-new

Ongeveer 100 km Noord-Oos van Kaapstad, onder die Kasteelberg, is die historiese wynlandgoed Allesverloren. Dit is die oudste wynlandgoed in die Swartland, bekend vir sy rooi wyne, het ook ‘n pragtige lug verkoelde konferensie en funksie lokaal. Met sy groen grasperke, wingerde, majestueuse bloekombome en antieke eikebome in die skilderagtige Riebeeck Vallei is dit ‘n idilliese plek vir troues, funksies en konferensies. Die pragtige Allesverloren bied ook uitstekende spyseniering, bekroonde wyne en skouspelagtige kapel in die Bloekombos. Die lokaal kan besprekings hanteer van 200 gaste met ‘n dansvloer of 250 gaste daarsonder

 

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

Riebeeck-Wes trou venue

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES