XPLODE ENTERTAINMENT

MUSIEK & PLATEJOGGIE / WES-KAAP

Xplode Entertainment is meer as net ‘n gewone platejoggie diens – met meer as 8 jaar ondervinding in troues en ‘n werklike passie vir wat ons doen, poog ons om ter alle tye ‘n wêreldklas diens te lewer!  Ons verstaan dat elke paartjie hul eie unieke smaak in musiek en dekor het en daarom ontmoet ons ook met elke paartjie voor hul troue, om hul unieke voorkeure te bespreek.  Ons bied nie net klank en dansvloer beligting nie, maar ook bykomende dienste soos gepersonaliseerde gobo-projeksie, “uplighting” en selfs ‘n droëys rookmasjien vir ‘n ongelooflike unieke eerste dans!

sit FACEBOOK

wedding DJ

wedding DJ

wedding DJ

wedding DJ

wedding

wedding DJ

wedding DJ

wedding DJ

bridal couple dancing

bridal couple dancing

DJ lights

bridal couple dancing

bridal couple dancing

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES