SILKMUSIC

PLATEJOGGIE / WES-KAAP

SILKMUSIC is ‘n gespesialiseerde platejoggie verskaffer met die kennis en die kundigheid om jou spesiale geleentheid in ‘n onvergeetlike viering te omskep.  Kaapstad se nr 1 Trou-platejoggie sal jou help om vermaaklikheid te kies wat jou spesiale dag sal komplimenteer en verbeter.  Wat ook al die tiepe kategorie is wat jy kies, of jou styl, era of musikale smaak mag wees, het ons die perfekte pakket vir u.

Ons glo dat persoonlike diens baie belangrik is om die beste kwaliteit, betroubare en uitsonderlike diens te verskaf.  Met aangepaste pakkette en ‘n individuele diens, wat ons kliënte se verwagtinge sal oorskry.  SILKMUSIC sal alles in hul mag doen om seker te maak dat alles professioneel gedoen word.  Ons gee spesifieke  aandag aan  die fynste besonderhede, sodat kliënte gemoedsrus het by hulle funksie.  Die doel is dat u moet ontspan en die partytjie met hul familie en vriende te geniet.

Skakel Kaapstadse nr 1 Trou-platejoggie, SILKMUSIC nou.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOKPINTEREST