LARAH EKSTEEN

MUSIEK / KAAPSTAD, WES-KAAP

Larah Eksteen het as ʼn multidissiplinêre kunssinnige op die ouderdom van 3 met viool begin, op Universiteit met klavier en viool gegradueer, opgetree in die buiteland, musiek-produksie in Londen studeer en vir film en televisie gekomponeer en vervaardig.  Sy het ook oor die afgelope agt jaar ’n platform geskep vir jong en opkomende strykers met haar groep Urban Strings en het haar weg gekerf deur vele sfere in die musiekbedryf.

Larah tree gereeld op landwyd saam met professionele kunstenaars by korporatiewe funksies en het sedert 2004 troupare vermaak by pragtige venues soos Cavalli, Blaauwklippen, Webersburg, Johannesdal, Tintswalo Atlantic, Boschendal, La Paris, Vrede & Lust and vele meer.

“Alles wat ek voor kon vra, om in te loop by my seremonie en die mooiste musiek te hoor speel deur die viool.  Jy het amazing talent Larah. Dankie vir jou – Nicole Bent

“Larah has been amazing with her repertoire at our wedding, she added her creativity, and everyone was in awe! I loved her professional service and final executionthank you so much!”  – Reinett Bosman

Met baie jare se ondervinding het Larah ʼn uitgebreide en unieke repertoire saamgestel om by die atmosfeer van elke troue te pas.  Wat ookal genre u verkies … Kontemporêr, Pop, Klassiek, Jazz, Latyn en vele meer, sy interpreteer graag verskillende musiek style.  Larah bied ʼn verskeidenheid opsies aan, vanaf solo akoestiese viool of elektriese moderne viool,  tot ʼn tradisionele strykkwartet.

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

      MEER INLIGTING

      sit     FACEBOOK instagram           

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: