HARPNOTED

MUSIEK / WES-KAAP

Jana van der Walt is ’n harpspeelster gebaseer in Kaapstad.  Sy tree gereeld by troues en verskeie funksies op in en rondom Kaapstad. Musiek was nog altyd deel van Jana se lewe deur verskillende platforms en sy het haar musiek loopbaan op die ouderdom van 6 jaar afgeskop. Sy speel al vir 17 jaar die harp en dit is haar grootste passie in die lewe.  Sy het reeds by verskeie musiek kompetisies en geleenthede opgetree nasionaal en internasionaal met haar klavier, harp en sang.

As ’n aktiewe orkes speelster, het Jana reeds met verskeie orkeste opgetree soos die S.A. Nasionale Blaasorkes, S.A. Nasionale Simfonie Orkes, Vrystaatse Simfonie Orkes, Stellenbosch Universiteit Simfonie Orkes, Stellenbosch Camarata, Stuttgart Akademiese Orkes (Duitsland), KOMPOS en die Kaapse Filharmoniese Orkes.  Sy was ook die harpspeelster vir MIAGI wat Suid-Afrika gereeld verteenwoordig in Europa by die top konsertsale en konservatoriums in die wêreld.

Jana speel gereeld met verskeie musikante en bied verskillende ensemble opsies vir funksies en troues.  Sy het ’n wye reeks repertoire waaruit kliënte kan kies en help graag met persoonlike pakette en versoeke.  Sy skryf graag haar eie verwerkings en komposisies en is baie lief daarvoor of met verskillende style van musiek te eksperimenteer.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOKinstagram  GOOGLE+

harpist cape town

harpist cape town
harpist cape town
harpist cape town

harpist cape town

harpist cape town

harpist cape town

harpist cape town

harpist cape town

harpist cape town

harpist cape town

harpist cape town
harpist cape town
harpist cape town
harpist cape town

harpist cape town

MEER VIDEO’S: