LEFOX WEDDINGS & EVENTS

KOöRDINEERDERS / WES-KAAP

LeFox Weddings & Events is ‘n op maat luukse trou koördinering en beplanning maatskappy wat spesialiseer om unieke, elegante en onvergeetlike troues te konseptualiseer vir ons kliënte.  Die eienaar van LeFox, Elzahn Stuart-Fox, het meer as 5 jaar ervaring in die trou bedryf en dus goeie verhoudings opgebou met top Suid-Afrikaans verskaffer wat sal verseker ons bruidspaar ontvang die beste diens.

LeFox bied persoonlike pakkette aan om elkeen van ons bruidspaar se uniek behoeftes as ook begroting te pas.  Op die dag koördinering om te verseker alle logistiek word uitgevoer en die dag loop soos ons bruidspaar die dag visualiseer.  Ons help met die stilering en konseptualisering vir n onvergeetlike ervaring.  As ‘n trou beplanner sal ons, ons bruidspaar raadpleeg oor die uitleg, spyseniering, verhuring, idees en die begroting suksesvol bestuur.

Jul troue moet ‘n onvergeetlike ervaring wees.  Laat ons by LeFox jou perfekte troue dag koördineer en die beplanning proses stresvry maak.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON NOMMER / MOBILE NUMBER

TROU DATUM / WEDDING DATE

PLEK / LOCATION

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK PINTEREST instagram

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering

Wes-Kaap luukse trou koördinering