TRUNK EVENTS

TROU KOÖRDINEERDER / KAAPSTAD

Tracy Branford het Trunk Events gestig omdat sy lief is vir mense, en ʼn reputasie het vir die organisering van groot geleenthede.  Almal wat haar ken noem haar die beste gasvrou.  Tracy is trots op haar aandag aan detail; terwyl sy altyd sensitief is vir haar kliënte se totale begroting.  Tracy lê klem op ʼn goeie georganiseerde geleentheid en voeg haar toorkuns ook by die stilering en trou dekor.  Voordat u dit weet, hou u een ongelooflike sjiek troue of geleentheid.

Vanaf die trou beplanning en konseptualisering van die ontwerp en styl van u geleentheid;  bied Tracy ʼn uiters praktiese diens aan al haar kliënte, tot by die baie noodsaaklike verwerking van syfers om binne die trou begroting te bly.  Tracy en haar span is waar u wil hê hul moet wees – of dit nou die trou lokaal opstel en stileer, die groot dag koördineer of die kelners en kroegmanne bestuur.  Tracy en haar span het alles gedek.

trunk events wedding planning event management company

Foto Krediet:  Simone & Joao Nooitgedacht – Inka Photography

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:

    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.

      WANNEER HET JULLE GETROU?

      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

      JOU NAAM:

      E-POS:

      SELFOON NOMMER: