STRAWBERRY WEDDINGS & EVENTS

TROU KOöRDINEERDER / WES-KAAP

Strawberry Weddings and Events is ‘n trou- en gebeurtenis koördinering besigheid wat geleë is in die hart van Stellenbosch Wynlande.  Die eienares, Dayna Viglietti, het hierdie trou- en gebeurtenis koördinering besigheid saam haar moeder, Cheryl Church, gestig.  Hierdie ma en dogter duo het beide plaaslike en internasionale ondervinding opgedoen in die immer veranderende trou- en gebeurtenisbedryf.  Deur hul begrip van moderne tendense en tydlose klassieke, sal hulle aan al jul trou- en gebeurtenis behoeftes toesien, wat die  beplanningsproses van jou trou- en gebeurtenis so aangenaam en stresvry as moontlik maak.

Die Strawberry Weddings and Events-span verstaan dat die lewe baie besig is, met voltydse loopbane kan dit soms onmoontlik en self oorweldigend wees om jul droom troue te beplan.  Strawberry Weddings and Events kan u hul volle trou koördineringsdienste bied.  Dit is ‘n uitgebreide trou koördinering diens, vanaf die konseptualisering en beplanningstadiums van u groot dag, reg tot u werklike troudag.  Ons volledige trou koördineerder-pakket sluit in op die dag koördinasie, sowel as ons venue opstel en afbreek dienste.

Laat ons u help om die begin van u perfekte liefdesverhaal te skep.

 

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOKinstagram

Strawberry Weddings & Events

Stellenbosch trou koördineerder

Stellenbosch wedding planner

Stellenbosch trou beplanner

Strawberry Weddings & Events

Pets at wedding

Stellenbosch wedding planner

Stellenbosch trou beplanner

Stellenbosch wedding planner

Strawberry Weddings & Events

Stellenbosch trou beplanner

Strawberry Weddings & Events

Stellenbosch wedding planner

Strawberry Weddings & Events

Strawberry Events - Stellenbosch Wedding Planners

Stellenbosch trou beplanner

Groom Photographs

Stellenbosch trou beplanner

Stellenbosch trou beplanner

Stellenbosch trou beplanner

Stellenbosch trou koördineerder

Stellenbosch trou koördineerder

Strawberry Events - Stellenbosch Wedding Planners

Stellenbosch wedding planner

Strawberry Events - Stellenbosch Wedding Planners

Stellenbosch trou koördineerder

Strawberry Events - Stellenbosch Wedding Planners

Stellenbosch trou koördineerder

Strawberry Events - Stellenbosch Wedding Planners

Strawberry Weddings & Events