CREATION EVENTS

TROU KOöRDINEERDER / WES-KAAP

Promosie:

OUR PETITE WEDDING

LETS JUST DO IT!!
YOUR ALL IN ONE WEDDING PACKAGE

We all spent such a long time in uncertainty during lock-down. Lots of couples had to postpone their special day without knowing when they would be able to have their dream day. Some had to postpone indefinitely. We are able to plan your intimate wedding (20 people or less) within 14 days. That way you can make a spontaneous decision and not have to wait until next year.

This package is designed for couples who wish to send their wedding with the people who mean the most to them. Boiling the day down to it’s essence.

We also want you to start your life journey without breaking the bank.

As a team of seasoned wedding professional who regularly (but also love) to work together, we know what to expect of each other. We know what works and what not. We’re able to design a wedding that will be the stuff memories are made of.

Our Petite Wedding Package includes:
| Coordination of all arrangements by Creation Events | 1 Night Accommodation for 10 Guests | Ceremony Spaces at the Tranquil Rockhaven Farm | Bridal Hair & Make-up | 3 Hours Photography | Bridal Bouquet & Ceremony Florals | Marriage Officer | Wedding Cake, Bubbles and Canapés Post Ceremony

Geldig tot 20 November 2020

Vir Creation Events is “persoonlikheid” die wagwoord.  Jy is uniek, jou persoonlikheid is een van ‘n soort en jou styl verklap wie jy is.  Ons streef daarna om jou uniekheid vas te vang en weer te gee wanneer ons jou  groot dag beplan.

Dis waarom ‘n net-soos-al-die-ander trou pakket nie vir ons aanvaarbaar is nie.  Ons ontwerp vir elkeen van ons kliënte ‘n pasgemaakte pakket wat al hulle individuele behoeftes in ag neem.  Ons spandeer tyd om jou te leer te ken en presies te bepaal wat jou styl is.  Boonop werk ons saam met ‘n fantastiese span professionele mense in die bedryf om te verseker dat jou visie werklikheid word.

Creation Events is gebaseer in Somerset-Wes in die Wes-Kaap. Ons verskaf omvattende sowel as  gedeeltelike beplannings dienste vir troues en ander funksies.  Theresa Lazarevic is die stigter en eienaar van Creation Events met meer as tien jaar ondervinding in die bedryf van trou-beplanning en koördinering.  Danksy ons kennis en ervaring kan ons jou help om jou pad te vind deur die magdom van keuses, om die perfekte troue tot in die fynste detail te beplan.

Op jou troudag staan ons reg om verskaffers te koördineer en te verseker dat alles opgestel, uitgelê en uitgevoer word presies net soos jy dit visualiseer het.  Dit beteken jy kan ontspan.  Al wat jy hoef te doen is om jou spesiale dag ten volle saam met jou familie en vriende te geniet.  Ons sien daarna uit om deel te wees van jou uitsonderlike byeenkoms …

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

Wedding planner & coordinator Crations Events in Someset-West, South-Africa

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:

SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: