SAMARENDSE PHOTOGRAPHY

TROU FOTOGRAAF / WES-KAAP

Promosie:

10 ure dekking van jou wonderlike trou dag
30 blaaie koffie tafel boek
Minimum 600 digitale foto’s en houte geheue stokkie GRATIS!  GRATIS verlowing sessie

Geldig tot 31 Desember 2021.

 

My naam is Samantha, welkom om my Sam te noem.  Ek is ʼn vryskutfotograaf, van SamArendse Photography, om al die spesiale oomblikke in u lewe vas te lê op verewige herinneringe.  Met ʼn geoefende oog om die oomblik te vang en te verseker dat u goeie kant vertoon. Wat as ʼn stokperdjie begin het, het vinnig verander na ʼn passie wat my die afgelope agt jaar agter my kamera se lens vasgenael het.

Ek het gevind dat geen geleentheid te groot of klein is nie!  Ek hou altyd van ʼn uitdaging.  Dit is vir my ʼn groot vreugde om die perfekte dag van al die paartjies wat die knoop deurhaak vas te vang.  Om seker te maak dat jou oomblik nie net ʼn herinnering is nie en natuurlik ook tyd vries.

O, en nie te vergeet dat ek al my foto’s in die buitelug neem nie, so jammer geen ateljee nie, ek vind net watter beter agtergrond as die natuur …

As u ʼn fotograaf benodig, maak nie saak wat die geleentheid is nie, gee my dan net ʼn luitjie.

Dankie dat u by SamArendse Photography se bladsy op Mooi Troues ʼn draai gemaak het.  Ek sien uit daarna om jou te ontmoet!

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



sit FACEBOOK instagram

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: