NELANI VAN ZYL

TROU FOTOGRAAF / WES-KAAP

Nelani van Zyl is ʼn Kaap gebaseerde troue en leefstyl fotograaf.  Na ʼn kans ontmoeting met ʼn trou fotograaf 10 jaar terug het Nelani haar eerste troue afgeneem en soos hulle sê, die res is geskiedenis.  Die gogga het behoorlik gebyt, en vandag, na 10 jaar en meer as 250 troues neem sy steeds troues af, nasionaal en internasionaal.

Nelani het ʼn groot liefde vir fotografie en ʼn nuuskierigheid en liefde vir stories van kleins af gekoester.  Nelani is ʼn gemaklike mense wat sommer vinnig-vinnig die mees huiwerigste bruidegom (en bruid) totaal en al op hulle gemak kan laat voel.  Sy werk meestal met natuurlike lig wat haar die vryheid gee om te fokus op die dag, die paartjie, hulle storie en al die mooi oomblikke tussen in.

Sy het ʼn groot liefde vir die natuur, en aardse elemente kan dikwels in haar werk gesien word.  Sy huil by elke troue en leef haar ten volle in ʼn trou dag in.

Verder is sy mal oor diere, dra haar hart op haar mou en raak verlief op elke troue wat sy afneem.

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer
Cape Town Wedding Photographer
Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer
Cape Town Wedding Photographer
Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer

Cape Town Wedding Photographer
Cape Town Wedding Photographer
Cape Town Wedding Photographer

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

      TROUDATUM:



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

      JOU NAAM:

      E-POS:

      SELFOON NOMMER: