LUCILLE SCHEEPERS PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / WES-KAAP

Ek is ‘n plein Afrikaanse meisie wat groot geword het in Somerset-Wes.  My liefde vir foto’s het van jonk af begin.  Ek is ‘n professionele dromer wat tans besig is om my merk in die fotografie-wêreld te maak en is mal daaroor om te reis en nuwe mense te ontmoet.  Ek het ‘n passie vir foto’s en ‘n hart vir mense!  My foto’s vertel ‘n storie en sien uit daarna om julle storie vas te vang!  Ek hou van alles wat mooi is, alles wat Jesus se liefde uitstraal.  My familie ken my as die meisie met die kamera.

FACEBOOK instagram

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE