
Ons gesels met trou fotograaf, Hanru Marais Photography
deurOns gesels met die talentvolle trou fotograaf, Hanru Marais van Hanru Marais…
Hanru Marais is voltydse trou-en-leefstyl fotograaf van die Kaap. Hy lééf sy passie om die kosbaarste oomblikke te kan vasvang wat verewig voortleef. Sy aanslag is van ’n dokumentêre natuur en is ’n meester om die tussen-in natuurlike oomblikke vas te vang. Hy laat jou op jou gemaklikste voel en het ’n besonderse oog vir detail.
Ons gesels met die talentvolle trou fotograaf, Hanru Marais van Hanru Marais…
Geen resensies op die oomblik nie.