HUSBAND WIFE TEAM

TROU BLOMME, DEKOR, HUURDIENSTE / GANSBAAI

Husband Wife Team is gestig deur Nel en Christien Schrecker in 2016.  Hul passie en fokus is om die troudag van die paartjie so mooi, spesiaal en bekommer-vry as moontlik te maak.  Hul sal jou lei elke stap van die pad en bekend om verwagtinge te oorskry.

Husband Wife Team bied blomme, dekor en ligte aan, meestal in die Gansbaai area maar op die uitsondering ook in ander areas.

Hulle is trotse ouers van 3 dogters, Kira (7) en Amelie (3) en Faye (3), Bella hul aan geneemde hond en 9 hoenders, hul woon teen die see in Gansbaai en is ook tans besig om ʼn klompie blomme self te groei in ʼn tonnel op hul kleinhoewe.  Husband Wife Team vind die grootste plesier en eer om ʼn rol te speel in iemand se troudag en om dit so persoonlik en uniek as moontlik te kan maak.

Wedding floral stylist Decor supplier

Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier
Wedding floral stylist Decor supplier

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: